treindrywer [boodskap #136421] |
Sat, 01 May 2021 18:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
treindrywer
Afbreking: trein•dry•wer
Samestelling: trein + drywer
Uitspraak: /ˈtrəi̯nˌdrəi̯.vər/
Selfstandige naamwoord: treindrywer
Meervoud: treindrywers
Verkleinwoord: treindrywertjie
Meervoud van verkleining: treindrywertjies
Betekenis:
• Persoon wat 'n trein bestuur.
Gebruik:
• Treine bestuur hulleself deesdae, en die treindrywer moet seker maak dat al die stelsels werk soos hul moet.
Sinoniem:
• masjinis
• treinbestuurder
Vertaling:
Engels: train driver
Nederlands: machinist, treinbestuurder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|