Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkersklas
werkersklas [boodskap #136419] Sat, 01 May 2021 17:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkersklas
Afbreking: wer•kers•klas
Samestelling: werker + -s- + klas
Uitspraak: /ˈvɛr.kərˌklas/


Selfstandige naamwoord: werkersklas
Meervoud: werkersklasse
Verkleinwoord: werkersklassie
Meervoud van verkleining: werkersklassies

Betekenis:
• Die groep mense wat vir 'n salaris werk; van hulle arbeid leef.

Gebruik:
• Die hoë belastingkoers plaas 'n onregverdige las op die werkersklas.

Sinoniem:
• arbeidersklas
• proletariaat

Vertaling:
Engels: working class
Nederlands: arbeidersklasse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kokkedoor
Volgende onderwerp: drywer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:54:16 UTC 2025