doofstom [boodskap #136410] |
Thu, 29 April 2021 20:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doofstom
Afbreking: doof•stom
Samestelling: doof + stom
Byvoeglike naamwoord: doofstom
Attributief: doofstomme
Betekenis:
• Wat nie kan hoor nie en ook nie verstaanbaar kan praat nie.
Gebruik:
• Die meisie is doofstom en kan slegs met behulp van gebaretaal kommunikeer.
Afgelei:
• doofstommeskool
• doofstominrigting
• doofstommes
Vertaling:
Engels: deaf and dumb, deaf-mute
Nederlands: doofstom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|