doodblaas [boodskap #136408] |
Thu, 29 April 2021 16:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodblaas
Afbreking: dood•blaas
Samestelling: dood + blaas
Werkwoord: blaas dood, doodblaas
Verlede tyd: het doodgeblaas
Betekenis:
• Deur blaas uitblus of uitdoof.
Gebruik:
• Hy blaas die lamp dood terwyl sy die kers doodblaas.
Antoniem:
• aanblaas
Vertaling:
Engels: to extinguish, blow out
Nederlands: uitblazen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|