Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erosie
erosie [boodskap #136405] Thu, 29 April 2021 11:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gronderosie
Gronderosie
erosie
Afbreking: e•ro•sie
Uitspraak: /ˌɪə̯ˈrʊə̯.si/


Selfstandige naamwoord: erosie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Geologiese proses wat materiaal van 'n landskap verwyder of verskuif.

Gebruik:
• Op die aarde vind erosie veral deur die werking van die wind, water, ys en gravitasie plaas.

Sinoniem:
• uitspoeling
• verspoeling
• wegvoering

Hiponiem:
• gronderosie
• watererosie
• winderosie

Afgelei:
• erosiebasis
• erosiebestryding
• erosiegevaar
• erosiesiklus
• erosieskema
• erosiewal
• erosiewerend

Verwant:
• verwering

Vertaling:
Engels: erosion
Nederlands: erosie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spaargeld
Volgende onderwerp: pyniging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:59:38 UTC 2025