ontstoke [boodskap #136402] |
Wed, 28 April 2021 20:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontstoke
Afbreking: ont•sto•ke
Byvoeglike naamwoord: ontstoke
Attributief: ontstoke
Betekenis:
• Wat woedend kwaad is.
Gebruik:
• Die ontstoke inwoners het die paaie versper en bande in die strate verbrand.
Sinoniem:
• boos
• briesend
• kwaad
• omgekrap
• oorstuur
• onrustig
• ontsteld
• stormagtig
• woedend
Vertaling:
Engels: inflamed
Nederlands: ontstoken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|