verborgenheid [boodskap #136400] |
Wed, 28 April 2021 19:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verborgenheid
Afbreking: ver•bor•gen•heid
Selfstandige naamwoord: verborgenheid
Meervoud: verborgenhede
Betekenis:
• Die toestand van verborge wees; geheime kennis wat nie onthul of geopenbaar is nie.
Gebruik:
• Die verborgenheid wat eeue lank verswyg is sal eendag wel geopenbaar word.
Sinoniem:
• enigma
• geheimenis
• geheimsinnigheid
• misterie
• raaisel
Vertaling:
Engels: mysteriousness, abstruseness, secrecy
Nederlands: verborgenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|