diepbord [boodskap #136398] |
Wo, 28 April 2021 12:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diepbord
Afbreking: diep•bord
Samestelling: diep + bord
Selfstandige naamwoord: diepbord
Meervoud: diepborde
Verkleinwoord: diepbordjie
Meervoud van verkleining: diepbordjies
Betekenis:
• 'n Bord wat dieper as 'n gewone bord is.
Gebruik:
• Die sop word in 'n diepbord bedien.
Hiponiem:
• papbord
• sopbord
Vertaling:
Engels: porringer, soup-plate
Nederlands: soepbord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|