diepte [boodskap #136397] |
Wed, 28 April 2021 11:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diepte
Afbreking: diep•te
Selfstandige naamwoord: diepte
Meervoud: dieptes
Verkleinwoord: dieptetjie
Meervoud van verkleining: dieptetjies
Betekenis:
• Die mate waarin iets diep is; fisies ver van die bodem af.
• (figuurlik) Nie goedkoop of oppervlakkig nie.
Gebruik:
• Die swembad se diepte is twee meter.
• Dit kom uit die diepte van my hart!
Antoniem:
• hoogte
Afgelei:
• dieptebom
• dieptefilm
• dieptegang
• dieptehoek
• dieptelading
• dieptelyn
• dieptemaat
• dieptemeter
• dieptepeiling
• dieptepsigologie
• dieptesielkunde
• dieptestruktuur
• dieptetoets
• dieptevlak
• dieptevrees
• groefdiepte
Vertaling:
Engels: depth
Nederlands: diepte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|