mensvreter [boodskap #136394] |
Wed, 28 April 2021 09:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mensvreter
Afbreking: mens•vre•ter
Samestelling: mens + vreter
Selfstandige naamwoord: mensvreter
Meervoud: mensvreters
Verkleinwoord: mensvretertjie
Meervoud van verkleining: mensvretertjies
Betekenis:
• 'n Dier of monster wat mense eet.
Gebruik:
• Die witdoodshaai het 'n reputasie as 'n mensvreter, hoewel mense nie sy verkose prooi is nie.
Afgelei:
• mensvreterhaai
• mensvreterleeu
• mensvretery
Verwant:
• kannibaal
• zombie
Vertaling:
Engels: man-eater
Nederlands: mensenvreter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|