metgesel [boodskap #136393] |
Wed, 28 April 2021 09:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
metgesel
Afbreking: met•ge•sel
Samestelling: met + gesel
Selfstandige naamwoord: metgesel
Meervoud: metgeselle
Verkleinwoord: metgeselletjie
Meervoud van verkleining: metgeselletjies
Betekenis:
• Iemand wat iemand anders vergesel (saam na 'n plek toe gaan).
Gebruik:
• Het jy al 'n metgesel vir die matriekafskeid?
Sinoniem:
• chaperone
• feesgenoot
• gids
• kameraad
• kornuit
• lotgenoot
• maat
• makker
• meisie
• pêl
• reisgenoot
• vertroueling
• vriend
• vriendin
Antoniem:
• metgesellin (vroulik)
Verwant:
• lewensgesel
• reisgesel
Vertaling:
Engels: companion, mate
Nederlands: metgezel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|