struikelblok [boodskap #136391] |
Tue, 27 April 2021 19:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
struikelblok
Afbreking: strui•kel•blok
Samestelling: struikel + blok
Uitspraak: /ˈstrœi̯.kəlˌblɔk/
Selfstandige naamwoord: struikelblok
Meervoud: struikelblokke
Verkleinwoord: struikelblokkie
Meervoud van verkleining: struikelblokkies
Betekenis:
• 'n Obstruksie waaroor mens kan struikel, of figuurlik, 'n hindernis wat oorkom moet word.
Gebruik:
• Geen struikelblok is te groot om te oorkom nie.
Sinoniem:
• belemmering
• beperking
• haakplek
• hindernis
• knelpunt
• komplikasie
• moeilikheid
• obstruksie
• ontmoediging
• padblokkade
• probleem
• sanksie
• swarigheid
• versperring
Vertaling:
Engels: stumbling block
Nederlands: struikelblok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|