fnuik [boodskap #136390] |
Tue, 27 April 2021 19:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fnuik
Afbreking: fnuik
Werkwoord: fnuik
Verlede tyd: het gefnuik
Betekenis:
• Om te strem of te verhinder; in die kiem smoor.
Gebruik:
• Die polisie fnuik die rowers se planne om die bank te beroof.
Sinoniem:
• belemmer
• dwarsboom
• keer
• kniehalter
• kortwiek
• omvergooi
• ondergrawe
• saboteer
• stopsit
• strem
• teëwerk
• teenwerk
• uitoorlê
• verfomfaai
• verhinder
• verskalk
• verydel
Afgelei:
• fnuiking
Vertaling:
Engels: to cripple, break, put down
Nederlands: fnuiken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|