Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dakloos
dakloos [boodskap #136387] Di, 27 April 2021 17:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dakloos
Afbreking: dak•loos
Samestelling: dak + -loos


Byvoeglike naamwoord: dakloos
Attributief: daklose

Betekenis:
• 'n Gebou wat sonder 'n dak is, of figuurlik, mense sonder 'n woonplek of heenkome.

Gebruik:
• Die storm het talle mense dakloos gelaat.

Sinoniem:
• dwalend
• behoeftig
• haweloos
• sorgbehoewend
• swerwend
• huisloos

Afgelei:
• dakloosheid

Vertaling:
Engels: roofless; homeless
Nederlands: dakloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handleiding
Volgende onderwerp: Deen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 09:13:52 MGT 2024