windspoed [boodskap #136385] |
Di, 27 April 2021 12:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
windspoed
Afbreking: wind•spoed
Samestelling: wind + spoed
Selfstandige naamwoord: windspoed
Meervoud: –
Betekenis:
• (geselstaal) Die spoed of snelheid waarteen die wind waai.
Gebruik:
• 'n Anemometer of windmeter is 'n instrument wat gebruik word om die windspoed en -rigting te meet.
Sinoniem:
• windsnelheid
Vertaling:
Engels: wind speed
Nederlands: windspoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|