varkblom [boodskap #136382] |
Di, 27 April 2021 09:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
varkblom
Afbreking: vark•blom
Samestelling: vark + blom
Selfstandige naamwoord: varkblom
Meervoud: varkblomme
Verkleinwoord: varkblommetjie
Meervoud van verkleining: varkblommetjies
Betekenis:
• 'n Meerjarige en knoldraende blomplant van die genus Arum.
Gebruik:
• Die varkblom is inheems aan Suid-Afrika, Lesotho en Swaziland en groei in vleilande en langs strome.
Sinoniem:
• aronskelk
• arum
• varklelie
• varkoor
Afgelei:
• varkblompadda
Vertaling:
Engels: arum
Nederlands: aronskelk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|