deurklok [boodskap #136381] |
Di, 27 April 2021 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurklok
Afbreking: deur•klok
Samestelling: deur + klok
Selfstandige naamwoord: deurklok
Meervoud: deurklokke
Verkleinwoord: deurklokkie
Meervoud van verkleining: deurklokkies
Betekenis:
• Instrument waarmee besoekers aandui dat hulle voor 'n deur staan (meestal as verkleinwoord).
Gebruik:
• Die radio was so hard dat die inwoners nie die deurklokkie gehoor het nie.
Vertaling:
Engels: doorbell
Nederlands: deurbel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|