verskalf [boodskap #136376] |
Ma, 26 April 2021 17:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verskalf
Afbreking: vers•kalf
Samestelling: vers + kalf
Selfstandige naamwoord: verskalf
Meervoud: verskalwers
Verkleinwoord: verskalfie
Meervoud van verkleining: verskalfies
Betekenis:
• 'n Vroulike kalf.
Gebruik:
• Die koei het aan 'n tweeling geboorte geskenk, die een 'n verskalf en die ander 'n bulkalf.
Antoniem:
• bulkalf (manlik)
Vertaling:
Engels: cow‐calf, heifer
Nederlands: vaarskalf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|