Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bulkalf
bulkalf [boodskap #136375] Ma, 26 April 2021 17:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bulkalf
Afbreking: bul•kalf


Selfstandige naamwoord: bulkalf
Meervoud: bulkalwers
Verkleinwoord: bulkalfie
Meervoud van verkleining: bulkalfies

Betekenis:
• 'n Manlike kalf.

Gebruik:
• 'n Tollie is 'n gekastreerde bulkalf.

Antoniem:
• verskalf (vroulik)

Vertaling:
Engels: young bull, bull-calf
Nederlands: stierkalf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: botterbulletjie
Volgende onderwerp: verskalf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 09:14:58 MGT 2024