Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wydlopend
wydlopend [boodskap #136371] Ma, 26 April 2021 15:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wydlopend
Afbreking: wyd•lo•pend
Samestelling: wyd + lopend


Byvoeglike naamwoord: wydlopend
Attributief: wydlopende

Betekenis:
• Wat 'n wye verskeidenheid (aspekte, redes, gevolge, motiverings, ens.) insluit.

Gebruik:
• Koerante het wydlopend oor die dag se gebeure berug.

Sinoniem:
• breedvoerig

Vertaling:
Engels: wide-ranging, elaborate, extensive
Nederlands: wijdlopig, breed opgezet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wesenstrek
Volgende onderwerp: pligsgetrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 20:29:24 MGT 2024