wesenstrek [boodskap #136370] |
Ma, 26 April 2021 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wesenstrek
Afbreking: we•sens•trek
Selfstandige naamwoord: wesenstrek
Meervoud: wesenstrekke
Betekenis:
• 'n Karakteristieke trek of kerneienskap wat iets onderlê.
Gebruik:
• Verset is 'n wesenstrek van die jeug.
Vertaling:
Engels: hallmark, essence, feature
Nederlands: wezenskenmerk, wezenstrek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|