Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wekroep
wekroep [boodskap #136369] Ma, 26 April 2021 14:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wekroep
Afbreking: wek•roep
Samestelling: wek + roep


Selfstandige naamwoord: wekroep
Meervoud: wekroepe

Betekenis:
• 'n Dringende oproep om mense tot daadwerklike optrede aan te spoor.

Gebruik:
• Die droogte is 'n wekroep en ons moet besef dat groter uiterstes in weerpatrone meer alledaags gaan word.

Sinoniem:
• aanmoediging
• aansporing
• oproep

Vertaling:
Engels: wake-up call, exhortation
Nederlands: wekroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegskram
Volgende onderwerp: wesenstrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 20:24:20 MGT 2024