vindingrykheid [boodskap #136366] |
Ma, 26 April 2021 11:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vindingrykheid
Afbreking: vind•ing•ryk•heid
Samestelling: vindingryk + -heid
Selfstandige naamwoord: vindingrykheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die mate of toestand van vindingryk wees (om slim planne en oplossings uit te dink).
Gebruik:
• Die probleem kan slegs met vindingrykheid en wedersydse samewerking aangespreek word.
Sinoniem:
• genialiteit
• geslepenheid
• kreatiwiteit
• oorspronklikheid
• skeppingsvermoë
• skranderheid
• slimheid
• talent
• vernuf
• vernuftigheid
Vertaling:
Engels: ingenuity, resourcefulness, creativeness
Nederlands: vindingrijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|