vervloë [boodskap #136365] |
Ma, 26 April 2021 10:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervloë
Afbreking: ver•vlo•ë
Byvoeglike naamwoord: –
Attributief: vervloë
Betekenis:
• Wat lank reeds verby is; ver in die verlede lê.
Gebruik:
• Hierdie ou foto's voer my terug na vervloë dae.
Sinoniem:
• verbygegane
• vergange
Vertaling:
Engels: bygone, past
Nederlands: vervlogen
Nota:
• Sterk verlede deelwoord van vervlieg.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|