Rapport online? [boodskap #14702] |
Fri, 15 May 1998 00:00 |
Marc Kloosterman
Boodskappe: 2 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo,
Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet. (ek ga verder in Nederlands
omdat ek Nederlander is). Vroeger had 'www.naspers.co.za' een site, maar
die wordt niet meer ge-update. Is Rapport verhuisd?
Groeten,
Marc
(ik was in 1995 in SA --Richardsbaai-- en dat was "BAIE heerlik"! :-)
|
|
|
Re: Rapport online? [boodskap #14703 is 'n antwoord op boodskap #14702] |
Fri, 15 May 1998 00:00 |
Sprynet
Boodskappe: 9 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Marc Kloosterman wrote in message ...
> Hallo,
>
> Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet. (ek ga verder in Nederlands
> omdat ek Nederlander is). Vroeger had 'www.naspers.co.za' een site, maar
> die wordt niet meer ge-update. Is Rapport verhuisd?
Ek self sal graag wil weet. Ek poog al meer as 'n jaar lank om Rapport te
vind, en elke keer as ek 'n skakel vind na Rapport, eindig ek in 'n
doodloopstraat.
Groetnis
Julie
http://www.oocities.org/Heartland/Ranch/6308
|
|
|
Re: Rapport online? [boodskap #14767 is 'n antwoord op boodskap #14702] |
Sat, 16 May 1998 00:00 |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nee wat,
Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
Rapport gelos het.
Jennifer
Johan N Potgieter wrote:
> On 15 May 1998 19:08:35 GMT, "Marc Kloosterman"
> wrote:
>
>> Hallo,
>>
>> Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet.
>
> Soek by
> http://www.naspers.com/rapport/
>
> Ek het hom nou net daar gekry. Ek het hom nou nie afgelaai na adobe
> acroreader toe nie - sal netnou probeer.
|
|
|
Re: Rapport online? [boodskap #14768 is 'n antwoord op boodskap #14702] |
Sat, 16 May 1998 00:00 |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nee wat,
Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
Rapport gelos het.
Jennifer
Johan N Potgieter wrote:
> On 15 May 1998 19:08:35 GMT, "Marc Kloosterman"
> wrote:
>
>> Hallo,
>>
>> Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet.
>
> Soek by
> http://www.naspers.com/rapport/
>
> Ek het hom nou net daar gekry. Ek het hom nou nie afgelaai na adobe
> acroreader toe nie - sal netnou probeer.
|
|
|
Re: Rapport online? [boodskap #14769 is 'n antwoord op boodskap #14702] |
Sat, 16 May 1998 00:00 |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nee wat,
Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
Rapport gelos het.
Jennifer
Johan N Potgieter wrote:
> On 15 May 1998 19:08:35 GMT, "Marc Kloosterman"
> wrote:
>
>> Hallo,
>>
>> Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet.
>
> Soek by
> http://www.naspers.com/rapport/
>
> Ek het hom nou net daar gekry. Ek het hom nou nie afgelaai na adobe
> acroreader toe nie - sal netnou probeer.
|
|
|
|
Re: Rapport online? [boodskap #14867 is 'n antwoord op boodskap #14702] |
Mon, 18 May 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 May 1998 23:51:47 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:
> Nee wat,
>
> Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
> Rapport gelos het.
Ek glo jou - ek glo jou - ek glo jou !!! !!! !!!
Sorry, ek het nie gekyk nat die afgelaaide bladsy self nie.
Dis maar "sad" - het een van julle al vir naspers ge-e-mail???
|
|
|
Re: Rapport online? [boodskap #14868 is 'n antwoord op boodskap #14702] |
Mon, 18 May 1998 00:00 |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Ek glo jou - ek glo jou - ek glo jou !!! !!! !!!
Ek is jammer maar my nuusleser wil toe nie bevestig dat die kontribusie
dan ook werkelik uitgaan... By die derde keer het my rekenaar in duië
gestort... :( Ek vra mooi om verskoning, asseblief.
Jennifer
|
|
|
Re: Rapport online? [boodskap #14896 is 'n antwoord op boodskap #14702] |
Tue, 19 May 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 May 1998 07:37:49 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:
>
>
>
>
>> Ek glo jou - ek glo jou - ek glo jou !!! !!! !!!
>
> Ek is jammer maar my nuusleser wil toe nie bevestig dat die kontribusie
> dan ook werkelik uitgaan... By die derde keer het my rekenaar in dui�
> gestort... :( Ek vra mooi om verskoning, asseblief.
>
> Jennifer
>
Geen verskoning nodig nie - dit was tong-in-die-kies-reaksie!
|
|
|
Re: Rapport online? [boodskap #14947 is 'n antwoord op boodskap #14702] |
Wed, 20 May 1998 00:00 |
Marc Kloosterman
Boodskappe: 2 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
> Rapport gelos het.
Ook op www.naspoers.co.za/rapport staat een oude versie. Volgens
http://www.naspers.co.za/naspers/koeranta.html is Naspers nog slechts 50%
in handen van Naspers. Misschien dat dat de oorzaak is?
(en op z'n afrikaans nu)
Baie jammer dat die koerant Beeld op die internet in Engels is: in 1995 het
ek die koerant nog in Afrikaans gelees... :-(
Groete
Marc
|
|
|
Re: Rapport online? [boodskap #14999 is 'n antwoord op boodskap #14702] |
Thu, 21 May 1998 00:00 |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Burger is wel online in Afrikaans:
www.naspers.co.za/dieburger
Robert.
Marc Kloosterman heeft geschreven in bericht
...
>> Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
>> Rapport gelos het.
>
> Ook op www.naspoers.co.za/rapport staat een oude versie. Volgens
> http://www.naspers.co.za/naspers/koeranta.html is Naspers nog slechts 50%
> in handen van Naspers. Misschien dat dat de oorzaak is?
>
> (en op z'n afrikaans nu)
>
> Baie jammer dat die koerant Beeld op die internet in Engels is: in 1995 het
> ek die koerant nog in Afrikaans gelees... :-(
>
> Groete
> Marc
|
|
|