Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versugting
versugting [boodskap #136364] Ma, 26 April 2021 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versugting
Afbreking: ver•sug•ting
Samestelling: ver- + sugting


Selfstandige naamwoord: versugting
Meervoud: versugtinge, versugtings

Betekenis:
• 'n Innige of vurig wens (wat op 'n klaende, berustende toon uitspreek word).

Gebruik:
• Vir baie mense is elektrisiteit en lopende water bloot 'n versugting.

Sinoniem:
• begeerte
• gemompel
• gemor
• klag
• murmurering
• pleidooi
• soebat
• smeekgebed
• sugting
• wens

Afgelei:
• simsonsversugting

Vertaling:
Engels: groan, prayer, sigh
Nederlands: verzuchten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veroorloof
Volgende onderwerp: vervloë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 21:25:59 MGT 2024