veroorloof [boodskap #136363] |
Ma, 26 April 2021 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veroorloof
Afbreking: ver•oor•loof
Werkwoord: veroorloof
Verlede tyd: het veroorloof
Betekenis:
• Om iets toe te laat of toe te staan.
Gebruik:
• Sulke gedrag kan mos nie veroorloof word nie.
Wisselvorm:
• veroorlowe (digterlik)
Sinoniem:
• aanmatig
• bewillig
• duld
• goedkeur
• toelaat
• toestaan
• toestem
• verdra
• vergun
Vertaling:
Engels: to permit, afford, allow oneself
Nederlands: veroorloven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|