vermoeiend [boodskap #136361] |
Ma, 26 April 2021 09:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermoeiend
Afbreking: ver•moei•end
Samestelling: vermoei + -end
Byvoeglike naamwoord: vermoeiend
Vergrotende trap: vermoeiender
Oortreffende trap: vermoeiendste
Attributief: vermoeiende
Partitief: vermoeiends
Betekenis:
• Waarvan mens moeg word.
Gebruik:
• Al die dinge is so vermoeiend, geen mens kan dit uitspreek nie; die oog kry nie genoeg van sien nie, en die oor word nie vol van hoor nie. [Prediker 1:8]
Sinoniem:
• afmattend
• arbeidsintensief
• eentonig
• inspannend
• moeisaam
• uitmergelend
• uitputtend
• veeleisend
Afgelei:
• vermoeiendheid
Vertaling:
Engels: vermoeiend
Nederlands: vermoeiend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van vermoei.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|