verkwisting [boodskap #136360] |
Ma, 26 April 2021 08:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkwisting
Afbreking: ver•kwis•ting
Samestelling: verkwis + -ting
Selfstandige naamwoord: verkwisting
Meervoud: verkwistine, verkwistings
Betekenis:
• Die handeling van verkwis (nie goed of volledig benut nie).
Gebruik:
• Die betrokkenes moet voor 'n ondersoekkomitee gedaag word om hierdie verkwisting van staatsgeld te verduidelik.
Sinoniem:
• gemors
• morsery
• vermorsing
• verspilling
• wanbesteding
• wangebruik
Afgelei:
• geldverkwisting
• tydverkwisting
Vertaling:
Engels: squandering, wastage
Nederlands: verkwisting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|