Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tirade
tirade [boodskap #136352] So, 25 April 2021 13:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tirade
Afbreking: ti•ra•de


Selfstandige naamwoord: tirade
Meervoud: tirades
Verkleinwoord: tiradetjie
Meervoud van verkleining: tiradetjies

Betekenis:
• 'n Fel vloed van woorde; lang en heftige orasie.

Gebruik:
• Die politikus se ongeoorloofde tirade verdien geen reaksie of mediadekking nie.

Sinoniem:
• skellery
• uitbarsting
• vervloeking
• woordstorting
• woordevloed

Vertaling:
Engels: angry or violent speech, tirade
Nederlands: tirade, omhaal van woorden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tersaaklik
Volgende onderwerp: tussenwêreld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 21:50:40 MGT 2024