tersaaklik [boodskap #136351] |
So, 25 April 2021 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tersaaklik
Afbreking: ter•saak•lik
Byvoeglike naamwoord: tersaaklik
Attributief: tersaaklike
Betekenis:
• Wat van toepassing en ter sake is.
Gebruik:
• Die brosjure bevat al die tersaaklike inligting.
Sinoniem:
• betrokke
• gepas
• geskik
• nodig
• paslik
• passend
• pertinent
• relevant
• saaklik
• toepaslik
• toepassend
Afkorting:
• ts.
Vertaling:
Engels: relevant
Nederlands: relevant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|