Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taan
taan [boodskap #136349] Sa, 24 April 2021 20:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taan
Afbreking: taan


Werkwoord: taan
Verlede tyd: het getaan

Betekenis:
• Om te verdof of glas te verloor.

Gebruik:
• Hulle aanvanklike geesdrif en toewyding sal ook mettertyd taan.

Sinoniem:
• afneem
• verdof
• verflou
• vervaag
• wegkwyn

Vertaling:
Engels: to fade, wane, decline
Nederlands: tanen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stilswye
Volgende onderwerp: teenwig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 22:01:19 MGT 2024