Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stilswye
stilswye [boodskap #136348] Sa, 24 April 2021 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stilswye
Afbreking: stil•swye
Samestelling: stil + swye


Selfstandige naamwoord: stilswye
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van swyg; om niks te sê nie.

Gebruik:
• Ons navrae is met stilswye beantwoord.

Spreekwoord:
• Hy bewaar die stilswye. [Hy sê niks.]
Stilswye spreek boekdele. [Gedrag dien as 'n sprekende bewys.]

Wisselvorm:
• stilswyge

Sinoniem:
• stilte
• sprakeloosheid
• stilswyendheid

Vertaling:
Engels: silence
Nederlands: stilte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stellig
Volgende onderwerp: taan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 21:51:45 MGT 2024