soliditeit [boodskap #136346] |
Sat, 24 April 2021 19:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soliditeit
Afbreking: so•li•di•teit
Selfstandige naamwoord: soliditeit
Meervoud: soliditeit
Betekenis:
• Die eienskap of toestand van sterk of solied wees.
Gebruik:
• Ons was beïndruk met die soliditeit van die voorwerp.
Sinoniem:
• digtheid
• fermheid
• gegrondheid
• hegtheid
• stabiliteit
• stewigheid
Vertaling:
Engels: solidity
Nederlands: soliditeit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|