Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skalks
skalks [boodskap #136345] Sat, 24 April 2021 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skalks
Afbreking: skalks


Byvoeglike naamwoord: skalks
Vergrotende trap: skalkser
Oortreffende trap: skalksste
Attributief: skalkse

Betekenis:
• Wat speels, grappig en ondeund is.

Gebruik:
• Ek knip my oog en sy glimlag skalks terug.

Sinoniem:
• grappig
• guitig
• ondeund
• onnutsig
• speels
• stout
• tergend

Afgelei:
• skalksheid

Vertaling:
Engels: teasing, naughty
Nederlands: schalks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfbedrog
Volgende onderwerp: soliditeit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:47:24 UTC 2025