Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfbedrog
selfbedrog [boodskap #136344] Sat, 24 April 2021 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfbedrog
Afbreking: self•be•drog
Samestelling: self + bedrog


Selfstandige naamwoord: selfbedrog
Meervoud:

Betekenis:
• Om jouself te mislei.

Gebruik:
Selfbedrog is 'n ontkenningsmeganisme waar 'n individu homself oortuig dat dinge nie regtig so sleg of ernstig is as wat dit werklik is nie.

Sinoniem:
• selfbegogeling
• selfverblinding
• sinsbegoëling
• wensdenkery

Vertaling:
Engels: self-deception, self‐deceit
Nederlands: zelfbedrog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prul
Volgende onderwerp: skalks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:59:01 UTC 2025