Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » preuts
preuts [boodskap #136341] Sat, 24 April 2021 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
preuts
Afbreking: preuts


Byvoeglike naamwoord: preuts
Vergrotende trap: preutser
Oortreffende trap: preutsste
Attributief: preutse

Betekenis:
• Met kastige eerbaarheid, of met vals skaamte.

Gebruik:
• Ek wil nie preuts wees nie, maar sy vuil grappies gaan bietjie te ver.

Sinoniem:
• aanstellerig
• bekrompe
• kleingeestig
• skynsedig
• verkramp

Afgelei:
• preutsheid

Vertaling:
Engels: prim and proper, prudish
Nederlands: preuts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pluiskeil
Volgende onderwerp: pruil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:49:35 UTC 2025