onverkwiklik [boodskap #136337] |
Fri, 23 April 2021 19:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onverkwiklik
Afbreking: on•ver•kwik•lik
Samestelling: on- + verkwiklik
Byvoeglike naamwoord: onverkwiklik
Vergrotende trap: onverkwikliker
Oortreffende trap: onverkwiklikste
Attributief: onverkwiklike
Partitief: onverkwikliks
Betekenis:
• Wat uiters negatief, onaangenaam en onsmaaklik is.
Gebruik:
• Die geskil was so onverkwiklik dat dit tot ernstige verdeeldheid gelei het.
Sinoniem:
• onaangenaam
• onsmaaklik
Antoniem:
• verkwiklik
Afgelei:
• onverkwiklikheid
Vertaling:
Engels: unpleasant, unsavoury
Nederlands: onverkwikkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|