ontsenu [boodskap #136336] |
Fri, 23 April 2021 19:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontsenu
Afbreking: ont•se•nu
Werkwoord: ontsenu
Verlede tyd: het ontsenu
Betekenis:
• Ongemaklik, onseker of verbouereerd maak.
Gebruik:
• Die lang stilte het my heeltemal ontsenu.
Sinoniem:
• afskrik
• demoraliseer
• ontstel
• ontmoedig
• skrikmaak
• verontrus
• verras
• verskrik
Afgelei:
• ontsenuwing
Vertaling:
Engels: to unnerve, frighten, intimidate
Nederlands: ontzenuwen
Nota:
• Kan ook as byvoeglike naamwoord gebruik word: ontsenu / ontsenude.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|