Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontleen
ontleen [boodskap #136335] Fri, 23 April 2021 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontleen
Afbreking: ont•leen


Werkwoord: ontleen
Verlede tyd: het ontleen

Betekenis:
• Van iets af oorneem of leen.

Gebruik:
• Die woord 'alfabet' is ontleen van alfa (α) en beta (β), die eerste twee letters van die Griekse alfabet.

Afgelei:
• ontlening

Afkorting:
• ontl.

Vertaling:
Engels: to borrow from; derive from
Nederlands: ontlenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontgogel
Volgende onderwerp: ontsenu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:39:22 UTC 2025