ongerymdheid [boodskap #136333] |
Fri, 23 April 2021 17:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongerymdheid
Afbreking: on•ge•rymd•heid
Samestelling: ongerymd + -heid
Selfstandige naamwoord: ongerymdheid
Meervoud: ongerymdhede
Betekenis:
• Wat ongerymd is (dwaas en in stryd met die gesonde verstand).
Gebruik:
• Enige sweem van ongerymdheid moet onmiddellik gerapporteer word.
Sinoniem:
• absurditeit
• afwyking
• anomalie
• dwaasheid
• onreëlmatigheid
Spelfout:
• ongeruimdheid
Vertaling:
Engels: absurdity
Nederlands: ongerijmdheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|