omskep [boodskap #136332] |
Fri, 23 April 2021 15:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omskep
Afbreking: om•skep
Samestelling: om + skep
Werkwoord: skep om, omskep
Verlede tyd: het omgeskep
Betekenis:
• Tot iets anders maak; om iets/iemand in iets/iemand anders te verander.
Gebruik:
• Die ou gebou is in 'n museum omskep.
Sinoniem:
• aanpas
• herrangskik
• metamorfoseer
• modifiseer
• muteer
• ombou
• omsit
• omskakel
• omskep
• omtower
• omvorm
• rangskik
• transfigureer
• transformeer
• verander
• vervorm
• verwerk
Vertaling:
Engels: to transform, change
Nederlands: omscheppen, veranderen, omtoveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|