Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neerbuigend
neerbuigend [boodskap #136329] Fri, 23 April 2021 13:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
neerbuigend
Afbreking: neer•bui•gend
Samestelling: neerbuig + -end


Byvoeglike naamwoord: neerbuigend
Attributief: neerbuigende

Betekenis:
• Wat op mense neersien en hulle minagtend (vanuit die hoogte) behandel.

Gebruik:
• Niemand hou daarvan om neerbuigend behandel te word nie.

Sinoniem:
• aanmatigend
• arrogant
• beledigend
• hooghartig
• hoogmoedig
• hovaardig
• minagtend
• paternalisties
• selfvoldaan
• snobisties

Afgelei:
• neerbuigendheid

Vertaling:
Engels: condescending, patronizing, derogatory
Nederlands: neerbuigend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van neerbuig.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jambies
Volgende onderwerp: newel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:56:56 UTC 2025