jambies [boodskap #136328] |
Vr, 23 April 2021 10:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jambies
Afbreking: jam•bies
Byvoeglike naamwoord: jambies
Attributief: jambiese
Betekenis:
• Met die ritme van 'n jambe ('n versvoet van 'n onbeklemtoonde lettergreep, gevolg deur 'n beklemtoonde lettergreep).
Gebruik:
• Lees die versreëls hardop, in gemaklike trant, om die jambiese ritme te hoor.
Vertaling:
Engels: iambic
Nederlands: jambisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|