Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonnet
sonnet [boodskap #136327] Thu, 22 April 2021 20:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonnet
Afbreking: son•net


Selfstandige naamwoord: sonnet
Meervoud: sonnette
Verkleinwoord: sonnetjie
Meervoud van verkleining: sonnetjies

Betekenis:
• 'n Liriese gedig met veertien versreëls.

Gebruik:
• Die Italiaanse sonnet bestaan uit 'n oktaaf en 'n sekstet (8+6), terwyl 'n Shakespeariaanse sonnet uit drie kwatryne en 'n doeblet bestaan (4+4+4+2).

Afgelei:
• sonnetbundel
• sonnettis

Vertaling:
Engels: sonnet
Italiaans: sonetto
Nederlands: sonnet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buitestander
Volgende onderwerp: jambies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:57:01 UTC 2025