Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klanknabootsing
klanknabootsing [boodskap #136317] Wed, 21 April 2021 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klanknabootsing
Afbreking: klank•na•boot•sing
Samestelling: klank + nabootsing


Selfstandige naamwoord: klanknabootsing
Meervoud: klanknabootsings
Verkleinwoord: klanknabootsinkie
Meervoud van verkleining: klanknabootsinkies

Betekenis:
• Die namaak of nabootsing van 'n klank, of 'n woord wat so ontstaan.

Gebruik:
• Woorde soos brr, miaau, moo, ritsel, sis, tjirp, woef en zoem is voorbeelde van klanknabootsing.

Sinoniem:
• onomatopee

Afkorting:
• kln.

Vertaling:
Engels: sound-imitation, onomatopoeia
Nederlands: klanknabootsing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baksteenmuur
Volgende onderwerp: onwrikbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:59:22 UTC 2025