baksteenmuur [boodskap #136316] |
Wed, 21 April 2021 12:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
baksteenmuur
Afbreking: bak•steen•muur
Samestelling: baksteen + muur
Selfstandige naamwoord: baksteenmuur
Meervoud: baksteenmure
Verkleinwoord: baksteenmuurtjie
Meervoud van verkleining: baksteenmuurtjies
Betekenis:
• 'n Muur wat van bakstene gebou is.
Gebruik:
• Die erf is omhein met 'n baksteenmuur en 'n motorhek.
Vertaling:
Engels: brick wall
Nederlands: stenen muur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|