Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hondebeen
hondebeen [boodskap #136315] Wed, 21 April 2021 12:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hondebeen
Afbreking: hon•de•been
Samestelling: hond + -e- + been


Selfstandige naamwoord: hondebeen
Meervoud: hondebene
Verkleinwoord: hondebeentjie
Meervoud van verkleining: hondebeentjies

Betekenis:
• 'n Been vir 'n hond, of die been van 'n hond.

Gebruik:
• Ons brak kou gewoonlik 'n rukkie aan 'n hondebeen en begrawe dit dan agter in die tuin.

Vertaling:
Engels: dog bone
Nederlands: hondenbot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karmosyn
Volgende onderwerp: baksteenmuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:48:50 UTC 2025