Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karmosyn
karmosyn [boodskap #136314] Tue, 20 April 2021 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Karmosyn
Karmosyn
karmosyn
Afbreking: kar•mo•syn


Selfstandige naamwoord: karmosyn
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Diep skakering van rooi wat geen geel bevat nie en na rooi-violet neig.

Gebruik:
• Het u hierdie rok in karmosyn?

Afgelei:
• karmosynbos
• karmosynkleur
• karmosynkleurig
• karmosynrooi
• karmosynsy

Vertaling:
Engels: crimson
Nederlands: karmozijn


Byvoeglike naamwoord: karmosyn
Attributief: karmosyn (karmosyne)

Betekenis:
• Wat 'n dieprooi kleur het.

Gebruik:
• Sy het 'n karmosyn rok aan.

Vertaling:
Engels: crimson
Nederlands: karmijnrood

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luidrugtig
Volgende onderwerp: hondebeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:06:15 UTC 2025