| legitimeer [boodskap #136311] |
Di., 20 April 2021 18:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25336 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
legitimeer
Afbreking: le•gi•ti•meer
Samestelling: legitiem + -eer
Werkwoord: legitimeer
Verlede tyd: het gelegitimeer
Teenwoordige deelwoord: legitimerend, legitimerende
Verlede deelwoord: gelegitimeerde
Betekenis:
• Om iets goed te keur of wettig te verklaar.
Gebruik:
• Dit lyk of die huidige regering slegs verkiesings uitroep om hulself de jure te legitimeer.
Sinoniem:
• bekragtig
• goedkeur
• regverdig
• wettig
Antoniem:
• delegitimeer
Verwant:
• legitimasie
• legitimiteit
Vertaling:
Engels: to legitimize
Nederlands: legitimeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|